Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Sjerrie en Kaneel Pere

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Bestanddele: 4-6 Pere 1 Suurlemoen (sap uitgedruk en skil gerasper) 4 Eetlepels Muscovado Suiker of enige Bruinsuiker 60g botter of margarien 1 teelepel fyn kaneel 250 ml Old Brown Sjerrie Metode: Skil pere, halveer en verwyder die middelste pit gedeelte. Bedek met suurlemoen sap en plaas in vuurvaste bak. Meng die suiker, kaneel en botter en […]

    Read more
  • Ilze se Heerlike klam sjokoladekoek

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

    ….dis my staatmaker resep ! koek bly vir dae lank klam! Jy het nodig: 4 eiers 1 1/4k suiker 2 eetl fyn appelkooskonfyt 1/2t sout 1k kookwater 1/2k olie 1/2k kakao 2k koekmeel 3t bakpoeier Klits eiers,suiker,appelkooskonfyt en sout goed saam tot romerig Meng kakao,kookwater en olie saam Sif koekmeel en bakpoeier by eiermengsel Voeg […]

    Read more
  • KNOFFEL-KAASBROODJIE

    forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

    500 g Bruismeel500 ml Karringmelk (1 boksie)1.5 koppies Gerasperde kaas (Cheddar werk die beste)1 teelepel Marjoleinklein blikkie heelpit mielies-gedrein1 teelepel Knoffelvlokkies (2e teelepel opsioneel vir ‘n sterker knoffel)2 eiers 1. Meng al die bestanddele goed saam.2. Gooi in ‘n gesmeerde broodpan, strooi ‘n bietjie van die gerasperde kaas oor en bak in voorverhitte oond teen […]

    Read more
  • Gekruide appelpons

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    1 liter appelstroop 2 pimentkorrels 2 kruienaeltjies 2 lang stukke heel kaneel 250 ml suiker Berei die appelstroop deur n paar ongeskilde appels in stukkies te kap en in water te kook tot al die sapuitgetrek is. Voeg net genoeg suiker by om dit effens te versoet en syg dit deur. Kook die appelsap 5 […]

    Read more
  • Bloody Mary

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

    1 deel vodka ‘ 3 dele tamatiesap skeutjie worcestersous skeutjie suurlemoensap 2 druppels Tabascosous ( of na smaak) / ysblokkies knippies suiker sout na smaak fyngemaalde swartpeper Skud die vodka, tamatiesap, worcestersous, suurlemoensap en Tabascosous saam met die ysblokkies. Voeg die suiker, sout en swartpeper by. Syfer die mengsel deur en giet dit in ‘n […]

    Read more
  • Cranberry-Lemoen Vark Tjops

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    sout na smaak peper na smaak 2,5 ml gedroogde tiemie 500 g vark tjops, ontbeen en dun gesny 160 ml lemoensap 125 ml hoenderaftreksel 125 ml cranberry-lemoen vrugte, gekap Meng die sout, peper en tiemie en strooi dit oor die vark aan beide kante. Braai die vark 2 minute aan elke kant. Verwyder dit van […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!