In the News
Gebou in George stort ineen; tot 60 vasgekeer
--- Admin 06 May 2024“Op die oomblik het ons nie die presiese getal beserings nie. Ons noodpersoneel en plaaslike ambulanse is op die toneel.” Nooddienste is op die toneel in George se middedorp waar ’n gebou ineengestort het.George Herald berig die gebou in Victoriastraat was nog in aanbou. Die omvang van talle se beserings is nie duidelik nie. News24 berig tot 60 ..Read More